top of page
Welkom by
L'Amour Heelword Sentrum
MLNP and Ego-States
Jy gaan die volgende teorie leer:
Waarom dit beter is om met die verskillende dele van die mens en nie met probleme te werk nie.
Bv. Jy is nie depressief nie, jy het 'n depressiewe deel wat onder sekere omstandighede ge-trigger word
Hoekom elkeen van ons 'n kinder-, ouer- en volwasse-deel het
Hoe om die kenmerke van elk se gedrag te herken
Hoe om meer uit jou volwasse deel te funksioneer
Hoe ons elkeen 'n interne familie het, wat steeds ons lewe probeer beheer.
Watter dele van ons tydens emosionele pyn oorneem om die pyn te probeer blus.
Jy gaan ook twee nuwe MLNP prosesse leer.
(Baie belangrik: DIE MLNP BASIC KURSUS is ‘n vereiste vir die bywoning van HIERDIE KURSUS.)
bottom of page