top of page
Welkom by
L'Amour Heelword Sentrum
MLNP & VERSLAWING
Jy gaan die volgende teorie leer:
Afsnyding binne die brein en liggaam van afhanklikes
Die brein se beloning/plesier sisteem
Verslawing is ‘n oorlewingstrategie
Verslawing is ‘n aangeleerde verhouding
Die Adverse Childhood Experiences (ACE) navorsing,
Hoekom verslawing net ‘n simptoom en nie die fundamentele probleem is nie
Verslawing & verknogtheid,
Hoekom verslaafdes nie die vermoë het om die gevolge raak te sien nie
Hoe die brein binne weke kan herstel van jare se dwelm- en ander substansafhanklikheid
Jy gaan ook een nuwe MLNP proses leer.
bottom of page